_BRITESMILE

Mense spandeer geld daagliks op instandhouding van hulle huise,motors en tuine ,maar ook op hulle verstand en liggame.Gesigs en liggaam masserings,pedikure en manikure is deel van meeste mense se lewens.

Indien jy 'n roker is of baie tee,koffie of selfs rooi wyn drink,is die kanse goed dat jou tande verkleur het .Deur jou glimlag te verbeter sal dit nie net jou gesig op helder nie maar jou voorkoms en selfbeeld verbeter.Wit tande lyk net mooier as dowwe en geel tande.

12Smile is goedgekeur deur die Brite Smile Sentrum en ons bied hierdie tande bleiking prosedure aan wat beskikbaar is in meer as 80 lande ,maar ontstaan het in die VSA .Brite Smile bied 'n vinnig en maklike oplossing aan vir enigeen opsoek na goeie resultate.Tande word ligter met meer as 9 skakerings in 'n uur ,maar ons benodig 'n bietjie meer as n uur,want daar is baie voorbereiding om te doen voor die behandeling kan begin.

Geen skadelike UV strale is gebruik nie('n sagte lig word gebruik) en die Brite Smile jel bevat 15% peroksied (vergelyk dit met die 35% van ander lig geaktiveerde prosedures).Oor 98% van alle pasiënte sê ook hulle is baie gelukkig met die uitslae wat tot sewe jaar kan hou.

Ons bid 'n gratis verwitting konsultasie aan waar jou tande en tandvleis ondersoek sal word om te bepaal of verwitting toepaslik is
Die kleur van jou tande sal vasgestel word en jou “voor” foto sal geneem word.
Jou tande moet eers skaleer word deur 'n mondhigiënis.
Jou tandvleis word beskerm met 'n isolasie materiaal en jou wange en lippe is bedek met 'n beskermende room om ..dit sag te hou en voorkom uitdroging.Beskermings bril sal jou oë beskerm.
Die Brite Smile verwhitting jel word aangewend en geaktiveer deur 'n LED lig.
Na drie 20 minuut applikasies oor 'n uur periode is die prosedure voltooi.Jy kan TV kyk,'n slapie neem of na musiek luister terwyl jy wag.
Deeglike nasorg instruksies sal vir jou verskaf word en dan mag jy huis toe gaan en jou familie en vriende beindruk met jou nuwe glimlag.

Kliniese toetse het bewys dat die prosedure veilig is.Brite Smile het geen na effekte op vulsels nie en sal nie die tand glasuur versag of die struktuur van tande verander nie .Die pH-gebalanseerde jel sal nie skade aan die tandvleis veroorsak nie,want die jel word nie ingesluk nie en daar is geen na-effekte geassosieer met ander tande verwitting prosedures nie.

Die Brite Smile lig is die enigste verwittings lig wat bakterieë dood maak in die mond met periodontalle siektes.Navorsing resultate is beskikbaar op die Brite Smile webwerf.Tand verwitting verbeter die toestand van jou tande en dit maak Brite Smile die enigste kosmetiese prosedure wat voordele het vir jou mond gesondheid.

Die Brite Smile lig tegnologie is gekombineer met sagte golflengte verwitting jel wat 'n revolusionêre metode van tande bleiking veroorsaak wat vinnig,veilig en effektief is.Vir meer inligting besoek www.britesmile.co.za of kontak christa op 072 1544 448 of 12smile by 0861 12smile.Hierdie is 'n aanhaling van mnr Paul Dyer wat die wenner was van die Men’s Health Brite Smile kompetisie na sy Brite Smile behandeling gedoen was deur Christa :

"The Brite Smile experience was not painful at all and actually very
relaxing, I was a bit sceptical at first but was amazed at the result which
exceeded all my expectations. Having pure white teeth has given me so much
confidence especially when I smile. Thank you Brite Smile for an amazing
product"

English | Afrikaans

Kopiereg©2008 12smile.co.za