
_Pasiënt Gedrewe Behandeling
Die 12Smile beleid is om pasiënte met genoeg inligting te voorsien soos voordele , alternatiewe, risiko’s en koste sodat die behandeling volgens die pasiënt se vereistes en voorkeure gestruktureer kan word.