
_VERHELDER JOU GLIMLAG
Almal weet dat die eerste indrukke die belangrikste is. Jou glimlag kan daardie eerste besigheid vergadering beïnvloed of selfs daardie baie belangrike afspraak met iemand spesiaal. Indien jy 'n roker is of baie tee, koffie of selfs rooi wyn drink, is die kanse goed dat jou tande al verkleur het , alhoewel verkleurde tande nie noodwendig beteken dat jy 'n tand probleme het nie. Verkleurde tande mag jou net bietjie selfbewus laat voel oor jou glimlag. Om jou selfbeeld te behou en 'n konstante goeie indruk te skep kan jy gerus die 12smile span kontak om jou glimlag op te helder en te verbeter!
Veilige en effektiewe professionele tand bleiking prosedures maak dit moontlik om 'n helderder glimlag in minder as twee ure te verkry wat met behoorlike instandhouding kan voortduur vir meer as twee jare. Indien jy bekommernisse en vrae het hieroor mag die volgende antwoorde op gereelde vrae jou gerusstel.


![]()
Tand-bleiking is 'n proses waar chemikalieë gebruik word om die verkleurde glasuur van die tande ligter te maak. Geen struktuur of morfologiese veranderings vind plaas nie.
![]()
Nee. Tand-bleiking is 'n kosmetiese prosedure en mediese fondse dek nie die koste nie.
![]()
Die bleik materiaal en prosedures wat gebruik word deur 12smile is veilig verklaar en sal nie die glasuur versag of beskadig nie. Die sagte weefsels soos tandvleis sal beskerm word gedurende die behandeling om enige irritasie te voorkom. Vir 'n volle veiligheids studie besoek gerus www.britesmile.co.za en lees ook oor die gesondheids voordele van die Britesmile lig.
![]()
Geen waarborg kan gelewer word nie , want dit hang af op die struktuur van die tande en dit kan nie vasgestel word voor die behandeling nie. Elke geval is uniek en word dus so behandel.
![]()
12Smile verskaf 'n gratis bleiking konsultasie om te bepaal of jy 'n geskikte kandidaat is vir tand-bleiking.Ouderdom, gewoontes en die algemene toestand van die tande word inkonsiderasie geneem.
![]()
Die instandhouding na die bleiking prosedure sal waardevol wees , maar sal nie 'n groot impak op jou tande hê nie.
![]()
Met goeie gewoontes en goeie emalje sal die uitslae twee tot drie jaar hou.
Vir meer informasie :
Besoek www.britesmile.co.za
OF
Voel vry om 12smile by 0861 12smile te kontak.