_BRITESMILE

Mense spandeer geld daagliks op die instandhouding van hulle huise , motors en tuine , maar ook op hulle verstand en liggame. Gesigs en liggaam masserings , pedikure en manikure is deel van die meeste mense se lewens.

Indien jy 'n roker is of baie tee, koffie of selfs rooi wyn drink is die kanse goed dat jou tande verkleur het . Deur jou glimlag te verbeter sal dit nie net jou gesig op helder nie maar ook jou voorkoms en selfbeeld verbeter. Wittande lyk net mooier as dowwe en geel tande.

12Smile is goedgekeur deur die Brite Smile Sentrum en ons bied hierdie wêreldklas bleiking prosedure aan wat nou al beskikbaar is in meer as 80 ander lande. Brite Smile bied 'n vinnig en maklike oplossing aan vir enigeen opsoek na goeie resultate. Tande word ligter met 9 skakerings in 'n uur , maar ons benodig 'n bietjie meer as n uur , want daar is baie voorbereiding om te doen voor die behandeling kan begin.

Geen skadelike UV strale word gebruik nie , inteendeel gebruik ons 'n baie sagte lig gesamentlik die Brite Smile jel wat bevat 15% peroksied bevat - vergelyk dit met die 35% van ander lig geaktiveerde prosedures. Meer as 98% van alle pasiënte het gesê hulle is baie gelukkig met die uitslae wat volhoubaar kan wees tot sewe jaar.

Ons bid 'n gratis tand-bleiking konsultasie aan waar jou tande en tandvleis ondersoek sal word om te bepaal of bleiking toepaslik is
Die kleur van jou tande sal vasgestel word en jou “voor” foto sal geneem word.
Jou tande moet eers ondersoek word deur 'n mondhigiënis.
Jou tandvleis word beskerm deur 'n isolasie materiaal en jou wange en lippe is bedek met 'n beskermende room om dit sag te hou en uitdroging te voorkom. n Beskermings bril sal jou oë beskerm.
Die Brite Smile bleiking jel word aangewend en geaktiveer deur 'n LED lig.
Na drie 20 minuut toepassings oor 'n periode van 60 minute sal die prosedure voltooid wees. Jy kan televisie kyk , n slapie vat of na musiek luister terwyl jy wag.
Deeglike nasorgings instruksies sal vir jou verskaf word en dan kan jy huis verdaag om jou familie en vriende te beïndruk met jou nuwe glimlag!

Kliniese toetse het bewys dat die prosedure veilig is. Brite Smile het geen na effekte op vulsels nie en sal nie die tand emalje versag of die struktuur van tande verander nie . Die pH-gebalanseerde jel sal nie skade aan die tandvleis veroorsaak nie , want die jel word net ekstern gebruik. Daar is ook geen na-effekte geassosieer met enige ander tande bleiking prosedures nie.

Die Brite Smile lig is die enigste tand-bleiking lig wat bakterieë dood maak in die mond. Navorsing resultate is beskikbaar op die Brite Smile webwerf. Tand-bleiking verbeter die toestand van jou tande en dit maak Brite Smile die enigste kosmetiese prosedure wat voordeling is vir jou mond se gesondheid.

Die tegnologie agter die Brite Smile lig is n sagte golflengte bleikings jel wat 'n revolusionêre metode van tande bleiking veroorsaak wat vinnig , veilig en effektief is. Vir meer inligting besoek www.britesmile.co.za of kontak christa op 072 1544 448 of 12smile by 0861 12smile. Hierdie is 'n aanhaling van mnr Paul Dyer wat die wenner was van die Men’s Health Brite Smile kompetisie na sy Brite Smile behandeling gedoen was deur Christa :

"The Brite Smile experience was not painful at all and actually very
relaxing, I was a bit sceptical at first but was amazed at the result which
exceeded all my expectations. Having pure white teeth has given me so much
confidence especially when I smile. Thank you Brite Smile for an amazing
product"

English | Afrikaans

Kopiereg©2011 12smile.co.za