_CAD/CAM TANDBEHANDELING

'n Glimlag bestaan uit drie basies komponente : lippe, tande en tandevleis.

Hierdie drie komponente moet in harmonie met mekaar wees om 'n mooi glimlag te verseker.

Indien die grootte van die tande abnormaal is of te veel tandvleis wys sal die glimlag asimmetries vertoon.

12smile maak gebruik van CAD/CAM tegnologie en Cerec toerusting waarmee jy in n enkele besoek die finale krone/fineer ontvang. Geen wagtyd of tydlike krone nie.

 

English | Afrikaans

Kopiereg©2008 12smile.co.za