
![]()
Cerec deur Sirona Sisteme is die wereld se eerste en enigste sisteem wat die vervaardiging van keramiek krone,finere en inlegsels in 'n enkel besoek moontlik maak.
Vir jou as pasiënt beteken dit minder inspuitings,minder geboor en minder tyd uit julle vol skedules vir die sorg van jou tande.
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
