_Krone en Fineering van Tande

'n Skitterende glimlag kan n kamer verlig en straal 'n beeld van trots en selfvertroue uit.

Daardie manjifieke glimlag is nie meer 'n fantasie nie - nou kan dit joune wees!!

Moderne ontwikkelinge in tegnieke en materiale stel 12smile in staat om jou van ‘n pragtige glimlag te verseker.

 

'n Porselein fineer is 'n dun dop gekleurde porselein materiaal wat vervaardig word deur die nuutste Cerec tegnologie.

( voor en na )

 

Komposiet finere is 'n dun tandkleurige herstel materiaal ,wat direk op die tand geplaas word.

( voor en na )

 

Finering bied skitterende resultate en ondersteun die natuurlike tand struktuur. As daar nie ondersteuning is vir 'n kroon nie sal die kroon geplaas word op die oorspronklike porsie van die tand. Slegs net een behandeling sessie is nodig!!

( voor en na )

'n Gevormde prostese word van gebruik gemaak om vermiste aangrensende tande te vervang in die oorspronklike tand struktuur.

Vir pasiënte wat vreeslik ongelukkig is met hulle glimlagte sal kosmetiese chirurgie ‘n ware droom wees!

 

English | Afrikaans

Kopiereg©2008 12smile.co.za