Jou glimlag is een van die belangrikste bates van jou voorkoms ,want dit vorm deel van jou persoonlikheid , selfbeeld, gesigsuitdrukking en selfvertroue. Jou glimlag en tande behoort die beste aandag moontlik te kry om jou mondgesondheid, higiëne en voorkoms te verbeter , sodoende kan verseker word dat een van jou grootste bates kan bly voortbestaan.

 

English | Afrikaans

12Smile Kopiereg © 2011