Christa


Dis net tande! Om ‘n smile te gee is so baie… Liefde, selfvertroue, vrede, geluk.

Die mooi wat ‘n smile in lewe uitbring, het ek beleef na my ongelooflike ervaring by Dr. Grove. Die lekker om vol uit te lag en die mooi te sien van ‘n onvergeetlike oomblik op foto, wat straal uit my smile, is so spesiaal.

Daar is werlik niks mooier as ‘n vrou wat smile nie, en dit wat Dr. Grove vir my gegee het, is om in ‘n smile die onbeskrylike mooi in lewe elke dag te kan dra.

Ek bly altyd dankbaar.


Did you like this? Share it!

0 comments on “Christa

Leave Comment